Rooi Rose "Altyd Saam" Bracelet

Rooi Rose "Altyd Saam" Bracelet
Rooi Rose "Altyd Saam" Bracelet

Rooi Rose "Altyd Saam" Bracelet

Quote Text: Altyd saam al is ons ver

R 220.00

On Sale!

Available in:
Rose GoldSilverYellow Gold



Add to Cart

Product Description

Bederf jou geliefdes wat geografies van jou geskei is. Vir die dogter of kleindogter wat uittrek, trou of universiteit toe gaan. Hierdie is ook 'n elegante aandenkings geskenk vir daardie familielid of vriendin wat oorsee kuier/immigreer. Metale is bypassend en alle Tora Grace armbande kan op mekaar gestapel word.

Additional Info

'n Blink, vlekvrye metaal wat verstelbaar is. Pas gewrigte SM - LG - 66mm x 55mm (binne deursnee), 33mm wyd. Ontwerp deur Tora Grace in die Wes Kaap Volg ons op Instagram @toragrace