Rooi Rose "Kunswerk" Bracelet

Rooi Rose "Kunswerk" Bracelet
Rooi Rose "Kunswerk" Bracelet

Rooi Rose "Kunswerk" Bracelet

Quote Text: Ek is n onvoltooide kunswerk

R 140.00

On Sale!

Available in:

Add to Cart

Product Description

Woorde wat ons daaraan herinner dat ons nederig moet bly en dat ons elkeen die skeppers van ons eie meesterstukke is - moenie kompeteer nie, verbeter. Metale is bypassend en alle Tora Grace armbande kan op mekaar gestapel word.

Additional Info

'n Blink, vlekvrye roos-kleurige metaal wat verstelbaar is. Pas gewrigte SM - LG - 66mm x 55mm (binne deursnee), 33mm wyd. Ontwerp deur Tora Grace in die Wes Kaap Volg ons op Instagram @toragrace