Rooirose Samsara Stack

Rooirose Samsara Stack
Rooirose Samsara Stack

Rooirose Samsara Stack

Quote Text: Ek is n onvoltooide kunswerk, Altyd saam al is ons ver, Wees braaf en droom groot

R 540.00

On Sale!

Available in:


Add to Cart

Product Description

Woorde wat ons daaraan herinner dat ons nederig moet bly en dat ons elkeen die skeppers van ons eie meesterstukke is - moenie kompeteer nie, verbeter. Metale is bypassend en alle Tora Grace armbande kan op mekaar gestapel word. Bederf jou geliefdes wat geografies van jou geskei is. Vir die dogter of kleindogter wat uittrek, trou of universiteit toe gaan. Hierdie is ook 'n elegante aandenkings geskenk vir daardie familielid of vriendin wat oorsee kuier/immigreer. Metale is bypassend en alle Tora Grace armbande kan op mekaar gestapel word. 'n Klein bietjie dapperheid gaan ver vir 'n vrou van vandag. Gee hierdie armband as 'n geskenk vir die vrou in jou lewe wat so 'n bietjie aanmoediging nodig het. Metale is bypassend en alle Tora Grace armbande kan op mekaar gestapel word.

Additional Info

'n Blink, vlekvrye roos-kleurige metaal wat verstelbaar is. Pas gewrigte SM - LG - 66mm x 55mm (binne deursnee), 33mm wyd. Ontwerp deur Tora Grace in die Wes Kaap Volg ons op Instagram @toragrace